07
Nov
07

Teahupoo

Dis ‘n regte wave die …

teahupoo_1.jpg

Die wit skuim links onder in die foto (m.a.w. die rigting waarheen die wave beweeg) word veroorsaak deur water wat vinnig teruggesuig word oor die ontblote harde koraalrif.

So lyk dit as jy hom ry …

teahupoolaird.jpg

en so lyk dit as hy vir jou ry …

teahupoo_wipeout_0.jpg

drop.jpg

Nee ma, ons het lekker gespeel …

gabe-cling-chopes-teahupoo-tattoo.jpg

En hopelik is more my laaste eksamen … !


4 Responses to “Teahupoo”


  1. November 8, 2007 om 11:38 vm

    goeie sex, dis onsettend mooi. urgh dis mooi. DIS MOOI!

    dis mooi.

    hoe’s die foto geneem? mal fotograaf op ‘n klein bootjie? arial shot? of damn goeie zoom lense? (ek twyfel oor laasgenoemde).

  2. November 9, 2007 om 4:05 nm

    Die foto’s is wel geneem deur ‘n mal fotograaf in ‘n klein bootjie. Gewoonlik kry mens die beste shots as die fotograaf ook self in die water is maar voor die surfer. In hierdie geval sou dit egter uitloop as ‘n dom poging tot selfmoord. Daai ouens het nogals erg baie guts.

    Surfing photography is redelik onbekend en underground, maar jy sal verbaas wees oor die verskillende moods wat vasgevang kan word as die ouens met lig in, op en van onder die water begin speel. Great action photies ook. Meeste van die shots is egter copywrited en moeilik om in die hande te kry.

    Check hierdie uit vir meer …

    http://www.tim-mckenna.com/portfolio.html

    http://infopoint.com/sc/market/art/peralta/index.html

    http://www.paulferraris.com/

    http://www.surf.uk.com/acatalog/bookphotography.html

  3. 3 Bertus!
    November 19, 2007 om 9:02 vm

    Mintie, wie gee surflesse wat jy van weet? Ek dink ek sal daai tube geniet het.

  4. November 23, 2007 om 4:44 nm

    Ek sou jou miskien kon help. So ook my suster. Dis moeilik om te se wie jou die beste kan help, maar my suster is ‘n mediese dokter wat in trauma gevalle spesialiseer so tussen my en haar behoort ons jou in die tube en weer uit die hospitaal te kan kry.


Lewer kommentaar


Bladsye

November 2007
M D W T V S S
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
2627282930  

Flickr Photos