Ek dink ek mag myself al verstout het deur te se dat dit nooit die regte tyd vir ‘n Speedo is nie.
Ek bevind myself nou egter in die benarde posisie waar ek hoop dat hierdie kerel wel enetjie aanhet …
Daai boonste foto skok my glad nie aangesien ek laatoggend gym. As jy gereeld laatoggend gym (ongeveer dieselfde tyd as wat die ouetehuis se deure oopgesluit word) kan jy ‘n boek skryf met die titel “Ou mans in lelike onderbroeke”.
Whahaha… ja nee jong, ek hoop ook hy het wel IETS aan!
amen amen amen !!!
Mense en hul dinge….shoh! Foto 2 is nou een van daai lelike kopskud oomblikke. Wat dink die mense soms?
Nice blog, ek kom loer weer…
Uh uh ek sien geen speedo in foto 2 nie!
Naam
E-pos (will not be published)
Webblad
Notify me of follow-up comments via email.