08
Oct
07

The Aliens have landed

Ek het nog altyd gewonder wie die mense is wat al hierdie kompetisies wen …

dsc02386.JPG

Nou weet ek, want ek is Een van Hulle.

dsc02385cut.JPG


5 Responses to “The Aliens have landed”


  1. Oktober 8, 2007 at 7:00 vm

    Well done. Dit laat my dink aan ‘n episode van die Simpsons: Krusty Burgers het ‘n soortgelyke kompetisie, waar mens ‘n gratis burger wen as ‘n Amerikaner ‘n event wen in die olimpiese spele. Hulle rigg to egter die kompetisie om net events te hê waarin die Russe nooit verloor nie. Ongelukkig is dit toe die 1984 olimpiese spele, die USSR onttrek op die laaste oomblik, en Amerika wen alles. Krusty maak toe nog ‘n advertensie waaring hy sê “I will personally spit in every one of those free burgers!”

  2. Oktober 8, 2007 at 5:12 nm

    Dankie, as mens so na die Zuit se storie luister sal ek gou moet spring om my prys te claim voor hulle se dat die R1000 eintlik n paar kiste flat Lion Lager is.


Leave a Reply