02
Oct
07

Say You’ll be There

Yo, I’ll tell you what I want,what I really really want,
So tell me what you want, what you really really want,
I’ll tell you what I want, what I really really want,
So tell me what you want, what you really really want,
I wanna, I wanna, I wanna, I wanna, I wanna really
really really wanna zigazig ah

Ja !!! Dis hy daai !

Poetry in motion my broer …

‘n lekke song soos gesing deur ‘n ….

Of wel eintlik nie een nie maar wel 5 van hulle.

spice01.jpg

Dames en Here, met trots kondig ek aan – THE RETURN OF THE SPICE GIRLS !!!

Yip, die rumorsĀ  was waar. Hulle gaan re-unite om hulle lieder(lik)e weereens aan die volk af te smeer. Wel, eintlik jok ek nou so bietjie – die volk smag daarna soos bewys deur die feit dat hulle London konsert in slegs 36 sekondes uitverkoop het. Ja, 36 sekondes. As jy besig was om met jou oorwaks te speel op die oomblik toe jy jou muis se knoppie moes druk om jou kaarjie te bespreek was dit te laat ! Vir altyd verby …

Wel, ok – daar jok ek al weer. Daar is inderhaas ‘n ekstra 2 London konserte geskeduleer en ja, moenie worry nie. Hulle het nie van ons hier aan die Suidpunt van Afrika vergeet nie. Hulle kom ook Kaapstad toe. Sydney ook, Lam as jy dalk my blog lees.

Hou dus die pers dop en jou vingers uit jou ore uit.

Or on second thoughts – miskien is dit nie so slegte idee om daai dag jou vingers in jou ore te he nie.

Hier volg die betrokke datums vir as jy sou belang stel:

Spice Girls World Tour Schedule

Los Angeles on Dec. 7; Las Vegas on Dec. 8; New York on Dec. 11; London on Dec. 15; Cologne, Germany, on Dec. 20; Madrid, Spain, on Dec. 23; Beijing on Jan. 10; Hong Kong on Jan. 12; Sydney, Australia, on Jan. 17; Cape Town, South Africa, on Jan. 20; and Buenos Aires, Argentina on Jan. 24.

Ek sluit af met die lirieke van hulle treffer genaamd: Spice up your Life

La, la, la, la, la, la, la, la, la
La, la, la, la, la, la

La, la, la, la, la, la, la, la, la
La, la, la, la, la, la

When your feeling sad and low
We will take you where you got to go


1 Response to “Say You’ll be There”



Leave a Reply