So ja, nou’s ek weer op die grid. Dit was net soveel makliker as met Blogger.
Sign in en siedaar!!
Die een of ander onderduimse bliksem het egter my “Minter” handle gekaap.
Wel, dis of dit of ek het lank terug geregistreer en kan nou nie meer onthou wat die password is nie …
Hoe dit dan ookal sy – van vandag af sal ek bekend staan as die silwerminter.



welkom, welkom
Ja, mens kan ook nie vir ewig op Zuit se site plak nie – binnekort gaan hy my beginne huur vra.
(ek wag egter nog steeds vir sy extra special chilli sous wat ek gewen het …)
So stelselmatig tussen die studies deur behoort die site darem meer vleis op die been te kry.
awe
inderdaad welkom welkom. kom ons organiseer ‘n digitale kitaarbattle :p
Welkom. Sal jou bysit op my blogroll.
Welkom!
en het anja ‘n groot blogroll
Het nou net gekyk – dis ‘n dagreis te perd om van die een kant tot die ander kant te kom.